Woody Harrelson

Woody Harrelson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Harrelson in 2009 by die Fantastic Fest.

Geboortenaam Woodrow Tracy Harrelson
Geboorte 23 Julie 1961 (1961-07-23)
Aktiewe jare 1985-tans

Woodrow Tracy "Woody" Harrelson[1][2] (gebore op 23 Julie 1961) is ’n Amerikaanse akteur, aktivis en skrywer. Hy is twee keer vir ’n Oscar benoem en het ’n Emmy gewen.

  1. Tim Cooper (19 Julie 2002). "Welcome to Woody World | Theatre". Thisislondon.co.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2013. Besoek op 30 September 2013.
  2. Sipchen, Bob (20 Desember 1998). "The Life of Woody". Los Angeles Times.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search